Kanaal 7

Kanaal 7 is die Radiostasie van Medianetwerk vir Christus. Ons saai uit op 33 FM Radiosenders regdeur Namibia. Kanaal 7 saai Christen Getuienisse, Christen Musiek, Christen Oordenkings, sowel as Nuusbullitens, Sport, Aktualiteit en Geselsprogramme uit. Dis’ n geregistreerde nie winsgewende maatskappy. Media vir Christus bestaan reeds 30 jaar en Kanaal 7 Medianetwerk vir Christus bestaan 20 jaar.

Streamitter.com


Welcome to the new Streamitter website. We have improved the online radio experience for you. Enjoy listening to thousands of radios all over the world.


More radio's from South Africa  


We love radio.
Listen to thousands of online radio webstreams.